To Let 11th of September 2018

KARIN VIVIERS PROPERTIES:

KARIN VIVIERS PROPERTIES: LUDWIGSDORF: Mission Village: N$9 500. 3 Slaapkamer meenthuis met lapa + BBQ onmiddellik beskikbaar .
KLEIN WINDHOEK: N$11 500. 2 Slaapkamer meenthuis (so groot soos ’n huis) met 2 motorhuise, baie groot erf. Onmiddellik beskikbaar.
KLEIN WINDHOEK: Akai. Baie ruim 2 slaapkamer meenthuis. Beskikbaar 1.10.2018.
AVIS: 3 Slaapkamer huis + 1 gastekamer, 3 motorhuise, groot erf, prys onderhandelbaar! Onmiddelik beskikbaar.
KLEINE KUPPE: Ruda Court. N$9 500. 3 Slaapkamer hoekeenheid meenthuis. Onmiddellik beskikbaar.
KLEINE KUPPE: Xanadu. N$8 500. 2 Slaapkamer meenthuis met tuin en lapa. Beskikbaar 1.10.2018.
KLEINE KUPPE: Ceylon Court. N$8 000. 2 Slaapkamer meenthuis met eie erf en braai, onmiddellik beskikbaar.
KLEINE KUPPE: Imola. N$10 000. 2 Slaapkamers, 2 badkamers, groot leef-area, 2 motorhuise.
OU PIONIERSPARK: Shawnee’s Place. N$8 000. Oorkant skool, 2 slaapkamer woonstel, 2 badkamers, 1 motorhuis. Skakel Karin 081-1272628.
To Let

DM0201800315651


Latest Classifieds