Houses 6th of February 2020

REHOBOTH: Huis te koop, 4 slaapkamers

REHOBOTH: Huis te koop, 4 slaapkamers (3 kamers met ingeboude kaste asook ekstra linnekas, 2 badkamers, sitkamer, kombuis nuut oorgedoen met ingeboude kaste en stoof. Groot onderdak stoep. Huis heeltemal nuut oorgedoen. Geleë langs die hoofpad tussen Dolphyn winkel en polisiekantoor. Baie sentraal. Erfgrootte 3 509 m². Prys N$1 050 000. Skakel 081-2854321 of 081-1278010.
Houses

DM0202000355894


Latest Classifieds