To Let 4th of March 2020

2 bedroom flat

HOCHLANDPARK: 2 Slaapkamers, woonstel (bic), 1½ badkamers, oop-plan kombuis (bic) met stoep, sitkamer, ingeboude braai en onderdakparkering vir 1 motor. Geen diere. N$7 000 pm. W&E ingesluit, deposito N$5 000. Onmiddellik beskikbaar. Skakel 081-2762339.
To Let

DM0202000357969


Latest Classifieds