Plaas – Te Koop – Klein Karas Berge

No reviews yet.
Be the first

1 week ago RECENTLY LISTED

Plaas – Te Koop – Klein Karas Berge

N$ 7,000,000.00

MYNA13743 Keetmanshoop

60 km suid van Keetmanshoop op die D608 pad

Plaas is 8417.8319 hektaar groot en in ‘n maatskappy geregistreer

Huis:

Die plaas het ‘n 4 slaapkamer huis op, met groot eetkamer, sitkamer,leef area, kombuis met aparte opwas en ‘n groot badkamer.

Groot voorstoep

Twee buitekamers met buite toilet en stort

Skuur:

Groot staal skuur met afdak naby woonhuis asook ‘n skuur naby krale vir vee voere, kamp materiaal, ens.

Kampe:

Plaas is op gedeel in 15 kampe

Water:

3 boorgate is ten volle installeer met Grunefos sonpompe met 250 watt panele

4 boorgate met windpompe op

Elektriese drade:

Feitlik alle drade binne en buite is elektrifiseerd.

Plaas is opgedeel in 3 jakkalsproef blokke

Vir meer inligting kontak Andre’ Esterhuizen (Snr) 081 127 5336 of Andre’ Esterhuizen (Jnr) 081 285 7100

Type: PTY Ltd
Bedrooms: 4 Bedrooms
Bathrooms: 1 Bathroom
Farm size: 8417
Farm location: South of Keetmanshoop
Guest facilities: 2 guest rooms with shower and toilet
Outbuildings: 2
Staff quarters: 2
Electricity supply: Solar
Boreholes: 7
Camps: 15
Waiver: Has a Waiver
External fencing: Jackal_Proof
Internal fencing: Stock Proof
Price per ha: 830

Contact Agent/Seller

Asked Questions

No Questions asked

No queries have been made. Ask a question above.

Similar Listings