plot

N$ 5,900,000.00

MYNA11659 Windhoek / National

Amper-Paradys te Koop
6 ha Plot op ‘n wildplaas 19km buite Windhoek met vol titel.
Al die voordele van ‘n eie wildplaas (hoewel sekere voordele toestemming benodig) met geen van die nadele nie. “Groen” huis oor drie verdiepings. Battery / stoorkamer heel onder. In die middel die hoofslaapkamer met eie badkamer en aantrekkamer, nog ‘n slaap kamer en ‘n 2de badkamer. Oop plan kombuis, sit en eetkamer ook in die middel, met nog ‘n slaapvertrek of TV kamer, werk area en kantoor bo. Drie motor afdak, private kampplek en gronddam. Mooi kyk, stap en klim plekke. Sonkrag en soet boorgat water vir totale onafhanklikheid. Mooi uitsig tog baie privaat (jy sien niemand en niemand sien jou nie).
N$5,9 miljoen. Kontak 061 254461 of 085 128 0588.

0:
Erf size: Erf size 0 m2
House size: m2
Property size: m2

Contact Agent/Seller

Similar Listings